Die Leierskapsles van ‘n Videospeletjie

deur Guillaume Smit Die videospeletjie Pokémon GO is aan die begin van Julie 2016 deur Niantic bekend gestel. Die speletjie werk met ‘n eenvoudige, gratis, selfoontoepassing wat die Pokémonkarakters en fiktiewe wêreld deur GPS-stellings op ‘n kaart van die gebruiker...