‘N LEIERSKAPSLES OOR INTEGRITEIT

geskryf deur: Guillaume Smit Laat ek net eers begin met ‘n belydenis: 2016 is die jaar waarin ek die Amerikaanse presidentsverkiesing volg soos ander mense hulle gunsteling sepie kyk: gefassineerd en lojaal. Wetende dat dit geen verskil gaan maak aan ons heil en...

Die Munisipale verkiesings en Twitter: Enkele indrukke oor Leierskap

deur Guillaume Smit Uiteindelik is die 2016-verkiesing verby. In een week het die hashtags “#thingsmmusidid”, “#ifthedawins” en “#whereiszuma” op die sosiale platform, Twitter, getrend. Tussendeur die twiets oor die verkiesingsuitslae (“Die DA loop voor in...

Die Leierskapsles van ‘n Videospeletjie

deur Guillaume Smit Die videospeletjie Pokémon GO is aan die begin van Julie 2016 deur Niantic bekend gestel. Die speletjie werk met ‘n eenvoudige, gratis, selfoontoepassing wat die Pokémonkarakters en fiktiewe wêreld deur GPS-stellings op ‘n kaart van die gebruiker...