BYBELSKOOL : OORSIG OOR DIE VIER EVANGELIES

Die Evangelies se Historiese Konteks “Evangelie” as benaming word afgelei van die Griekse woord vir “Goeie Nuus”. Dit kan ook beskou word as “Belangrike Aankondiging.” Die evangelies is uniek in dié sin dat dit as briewe rondgestuur is, ‘n geskiedkundige gebeurtenis...