Die Munisipale verkiesings en Twitter: Enkele indrukke oor Leierskap

deur Guillaume Smit Uiteindelik is die 2016-verkiesing verby. In een week het die hashtags “#thingsmmusidid”, “#ifthedawins” en “#whereiszuma” op die sosiale platform, Twitter, getrend. Tussendeur die twiets oor die verkiesingsuitslae (“Die DA loop voor in Johannesburg!”; “Die ANC wen in Johannesburg”; “Nee wag, die EFF gaan besluit wie wen!”) het die Suid-Afrikaanse twitterati daarvoor gesorg Read more about Die Munisipale verkiesings en Twitter: Enkele indrukke oor Leierskap[…]

Die Leierskapsles van ‘n Videospeletjie

deur Guillaume Smit Die videospeletjie Pokémon GO is aan die begin van Julie 2016 deur Niantic bekend gestel. Die speletjie werk met ‘n eenvoudige, gratis, selfoontoepassing wat die Pokémonkarakters en fiktiewe wêreld deur GPS-stellings op ‘n kaart van die gebruiker se onmiddellike omgewing projekteer. Spelers moet dan Pokémon vang, oplei en doen wat hulle voorheen Read more about Die Leierskapsles van ‘n Videospeletjie[…]