VAKATURE : ORRELIS, NG KERK BLOUBERGSTRAND

NG BLOUBERGSTRAND

VAKATURE: ORRELIS

NG Kerk Bloubergstrand verwag aansoeke vir die pos van orrelis.

Verantwoordelikhede:

·         Begeleiding van twee oggend eredienste met voorafsang, asook spesiale dienste.

·         Die orrelis is medeverantwoordelik vir die jaarlikse Paassangdiens en Kerssangdiens.

·         Voorkeur sal gegee word aan orreliste met ten minste vlak 5-kwalifikasies.

Salaris: Die vergoeding sal volgens die hand van SAKOV-riglyne aangebied word.

Sluitingsdatum: 30 September 2018.

Rig ’n musiekverwante CV aan:

Elmarie Dercksen: elmarie@ngkbloubergstrand.co.za / 083 276 4944.