Manne-ontbyt met Jannie Pelser

27th March 2017 ghsmit 0

Brackenfell-Wes NG Kerk verwelkom Jannie Pelser wat ons kom bedien op hierdie manne-ontbyt. Jannie Pelser is ‘n ou bekende in mediakringe (hy het al verskeie radio en tv programme behartig) en in musiekkringe. Hy het onlangs sy nuwe CD vrygestel. Sy passie is herlewing in Suid Afrika, gemeentelike vernuwing, versoening […]

‘n Storie van ‘n Kuierplek, ‘n Kinderboelie en ‘n Rassevoorval

24th March 2017 ghsmit 0

Guillaume Smit Die Spur-of-the-moment Voorval Die laaste weerklanke van die Spur-voorval het kwalik die internet getref of die menings daaroor het die kuberruimte begin vul.  Op die oog af lyk die algemene konsensus van die saak of dit ‘n vieslike rasse-voorval is tussen twee mense waarvan een bes moontlik boonop aggressie-kwessies […]