No Picture

Die Munisipale verkiesings en Twitter: Enkele indrukke oor Leierskap

8th August 2016 ghsmit 0

deur Guillaume Smit Uiteindelik is die 2016-verkiesing verby. In een week het die hashtags “#thingsmmusidid”, “#ifthedawins” en “#whereiszuma” op die sosiale platform, Twitter, getrend. Tussendeur die twiets oor die verkiesingsuitslae (“Die DA loop voor in Johannesburg!”; “Die ANC wen in Johannesburg”; “Nee wag, die EFF gaan besluit wie wen!”) het […]

No Picture

Die Leierskapsles van ‘n Videospeletjie

8th August 2016 ghsmit 0

deur Guillaume Smit Die videospeletjie Pokémon GO is aan die begin van Julie 2016 deur Niantic bekend gestel. Die speletjie werk met ‘n eenvoudige, gratis, selfoontoepassing wat die Pokémonkarakters en fiktiewe wêreld deur GPS-stellings op ‘n kaart van die gebruiker se onmiddellike omgewing projekteer. Spelers moet dan Pokémon vang, oplei […]