
Manne-ontbyt met Jannie Pelser
Brackenfell-Wes NG Kerk verwelkom Jannie Pelser wat ons kom bedien op hierdie manne-ontbyt. Jannie Pelser is ‘n ou bekende in mediakringe (hy het al verskeie radio en tv programme behartig) en in musiekkringe. Hy het onlangs sy nuwe CD vrygestel. Sy passie is herlewing in Suid Afrika, gemeentelike vernuwing, versoening […]